Vrylewende aalwurms: Deel 1

Loading player...
Dr. Candice Jansen van Rensburg, senior lektor aan die departement dierkunde en entomologie aan die Universiteit van die Vrystaat, verduidelik anders as plant- en dier-parasitiese aalwurms, wat op lewende gasheerorganismes oorleef en dikwels skade veroorsaak, leef vrylewende aalwurms onafhanklik in verskeie omgewings, insluitend grond, water en verrottende organiese materiaal.
25 Mar 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min