Inenting nodig om pluimveebedryf te verskans

Loading player...
Tydens ’n onlangse aanlynwerkswinkel, aangebied deur FairPlay, het kenners beklemtoon inenting moet dringend aangeneem moet word as ’n sleutel strategie om pluimveeboerderye, voedselsekerheid en die ekonomie te beskerm. Hier is ‘n bydra deur Izaak Breitenbach van die pluimveevereniging…
25 Mar 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min