Emosionele bagasie en onkunde kan chaos veroorsaak!

Loading player...
Deon en Karin gesels vandag met George en Tilla Enslin oor hul ervaring in hul eie huwelik waar emosionele bagsie en onkunde chaos veroorsaak het en die pad van herstelling

Lering: evalueer of dit tyd is vir verandering en hoe?
24 Mar 2025 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Kindertrauma - emosionele genesing en hoop vir gesinne

Deon & Karin gesels met Elsa Struwig - sy is 'n ervare terapeut en die eienaar van "Elsa Struwig Sentrum vir trauma en spelterapie" in Pretoria. Elsa het haar loopbaan toegewy aan die ondersteuning van kinders in die herstel van die nadelige gevolge van trauma en ander geestergesondheid uitdagings.
15 Jun 1 hr 33 min

Bybelse Neurowetenskap

Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie. Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
8 Jun 1 hr 24 min