Mikroskopiese wonderwêreld van aalwurms

Loading player...
Vandeesweek staan OFM Agri ‘n bietjie stil by die mikroskopiese wonderwêreld van aalwurms. In die eerste episode hoor Elzette Boucher-Kruger meer oor wat hierdie klein organismes is en waar hulle aangetref word met Anke de Smidt, 'n PhD-student aan die departement dierkunde en entomologie aan die Universiteit van die Vrystaat.
23 Mar 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min