ToekomsVenster | Ek het hulp gevra en my Here het my gehoor

Loading player...
Mag die uitkoms vinnig kom. Mag jy die genade vind om op die Here te vertrou.
19 Mar 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min