ToekomsVenster | Mense is God se geskenke

Loading player...
Leer die Nuwe Testament ons tog nie dat dit die wil is van God dat geen enkele mense verlore gaan nie, en dat almal gered word?
17 Mar 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min