Grysblaarvlek versprei

Loading player...
Mielieprodusente op die Hoëveld het tot onlangs min aandag aan grysblaarvlek geskenk, aangesien die siekte meestal in KwaZulu-Natal en die Laeveld voorkom. Hierdie situasie is egter besig om vinnig te verander. Grysbaalvlek is ook reeds in Noordwes, die Vrystaat, en selfs in besproeiingsmielies in die Noord-Kaap en Limpopo waargeneem, afhangend van seisoenale toestande. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Hanlie Geldenhuys, ’n rygewaskenner by Syngenta Suid-Afrika.
12 Mar 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min