Room van SA suiwelprodukte ten toon gestel by kompetisie

Loading player...
Johan Gunter het die onlangse suiwelkompetisie, wat deel van Bloemskou is, bygewoon. Dit is die tweede grootste suiwelprodukskou in die land wat vanjaar ’n rekord getal van 408 inskrywings vanaf 21 vervaardigers van regoor die land ontvang het…
9 Mar 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min