Skaapbestuur en wolverslag

Loading player...
Johan Gunter gesels op Vrydae skaapsake met OVK. John Melville vertel meer oor die wol van lammers en dragtige ooie en Zinanda Geyer het die jongste nuus vanaf die wolmark.
7 Mar 2025 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min