Noordwes Agri-Hub wil landbou in dié provinsie help bevorder

Loading player...
Die Noordwes Agri-Hub op die Mahikeng-kampus van die Noordwes Universiteit, wat saam met die provinsiale landboudepartement bedryf word, beoog om produktiwiteit verhoog en 'n meer mededingende landbousektor in die provinsie vestig. NWU woordvoerder, Oscar Mosiane, het aan OFM nuus se Kekeletso Mosebetsi vertel die ‘hub’ sal aanvanklik op drie sleutelkommoditeite fokus: beesvleis, bokboerdery en gewasproduksie…
5 Mar 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min