Oud-dokter inspireer boere om geleenthede aan te gryp

Loading player...
By die bekendstelling van die Noordwes Agri-Hub, het Dr. Obakeng Mfikwe van KMF Farm Holdings, wat meer as ‘n dekade gelede sy stetoskoop opgehang het om ‘n beesboer by Lichtenburg te word, het boere moed ingepraat en gevra hulle moet die fasiliteite ten volle benut…
5 Mar 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min