Jou opvoeding bepaal wie jy word! Maar jy kan nog steeds kies...

Loading player...
In vandag se episode van Verhoudingsdinge gesels Deon en Karin met Sdchalk en Nadia Liebenberg wat hul getuienis gee - 'n getuienis van 2 jongmense wat reeds voor hulle huwelik besluit het om volgens Goddelike beginsels te lewe.

Lering: jou opvoeding bepaal wie jy word! Jy kan kies wie jy wil wees ongeag jou opvoeding.
3 Mar 2025 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Kindertrauma - emosionele genesing en hoop vir gesinne

Deon & Karin gesels met Elsa Struwig - sy is 'n ervare terapeut en die eienaar van "Elsa Struwig Sentrum vir trauma en spelterapie" in Pretoria. Elsa het haar loopbaan toegewy aan die ondersteuning van kinders in die herstel van die nadelige gevolge van trauma en ander geestergesondheid uitdagings.
15 Jun 1 hr 33 min

Bybelse Neurowetenskap

Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie. Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
8 Jun 1 hr 24 min