ToekomsVenster | Die antwoord lê by ons

Loading player...
Is die gesindheid van Jesus nie begrip en deernis nie? Hoe verlang ʼn mens nie na die dae wat die “kerk” oopgestaan het vir moeë reisigers wat ʼn oomblik se stilte begeer nie.
3 Mar 2025 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min