Weird Wide Web - Om te deel is omgee, soms selfs in vreemde situasies

Loading player...
'n Fransman het 'n beroep gedoen op die hawelose diewe wat sy kredietkaart gesteel het en daarmee 'n kraslot gekoop het wat 'n boerpot van €500,000 gewen het. Hy het aangebied om die boerpot met hulle te deel.
26 Feb 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Feel Good Friday - Die Bakker Wat Hoop Gee

Die eienaar van die Charlotte-bakkery, Manolo Betancur, het 12 jaar lank verjaardagkoeke geskenk aan mense wat dakloos is, en glo dat almal verdien om gevier te word.
12 Dec 8AM 3 min