Behoort SA sy probleme met VSA te bespreek? Wat sê gewone mense....

Loading player...
Jannie Pelser het 'n paar "gewone" mense die vraag gevra: behoort SA sy probleme met die VSA te bespreek en indien wel, wie verteenwoordig hul in die Withuis (AfriForum/Solidariteit of die SA regering) alhoewel die samestelling van laasgenoemde nog nie gefinaliseer is nie. Kom luister saam na wat was die antwoorde en die bespreking wat gevolg het.

Gaste: Adv. Andrew Duminy, Ds Johan Erasmus, Prof. Hein Willemse
26 Feb 2025 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Betereinders bou ’n lewende monument van hoop & die nuwe Gaza-vredespoging

Jannie Pelser en gaste, Ds. Schalk van Heerden en Ds. Johan Erasmus gesels oor die problematiek en uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar. Suid-Afrikaners uit alle lae van die samelewing word bykans daagliks daarmee gekonfronteer. Boonop verval ’n mens sommer gou-gou in ’n gees van moedeloosheid en vrees oor…
12 Aug 54 min

VSA en SA Verhoudinge

Jannie Pelser gesels met Roland Henwood en Dr. Guillaume Smit oor VSA en SA verhoudinge
5 Aug 52 min

Afrikaners in die branding

Jannie Pelser en gaste, Barend La Grange, Ds Schalk van Heerden en Frederik van Dyk gesels oor die tema: Afrikaners in Suid-Afrika: Praat ons by mekaar verby, of is daar nog gemeenskaplike grond?
22 Jul 53 min

Parlement, die Madlanga-kommissie en die verhouding tussen VSA en Iran

Vanoggend gesels Jannie Pelser met drie uitsonderlike gaste oor sleutelkwessies wat plaaslik en internasionaal rimpelings veroorsaak: Parlement en die Madlanga-kommissie: Senior advokaat, Adv. Botes, gee vir ons eerstehandse terugvoer oor die vordering van die Parlementêre Ad Hoc-komitee. Die fyn kuns van Diplomasie: Die bekende politieke ontleder, prof. André Duvenhage, bespreek…
15 Jul 51 min