Plus 50 Kuiertyd - 24 Feb 2025

Loading player...
Nina Grundlingh gesels vandag met 'n spesiale gas - Dr Karel Prinsloo - die Uitvoerende Hoof van Plus 50 Media. Hy gesels oor die 20 jaar bestaan van Plus 50 Media.
24 Feb 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Geniet die lewe na 50!

In vandag se program gesels Joyce Jacobs met Wynand Pretorius van Ezgo Gholfkarretjies oor hoe ‘n mens weer die lewe kan geniet na 50 en met onafhanklikheid kan beweeg, in gemak terwyl jy kyk na jou emosionele welstand
11 May 29 min

Bodytec

In die program Plus 50 Kuiertyd gesels Joyce Jacobs vandag met Lourens Campher van Bodytec Centurion. As jy al ooit gewonder het hoe jy jou liggaam kan herstel, vernuwe en jonk kan hou, moet jy vandag saam kuier.
4 May 27 min

Voed jou denke, verander jou lewe

In vandag se Plus 50 Kuiertyd program gesels Joyce Jacobs met Dr. Mimie de Vries, redakteur van die Plus 50 tydskrif en Voorsitter van die Centurion Leeskring rondom lees en hoe dit die potensiaal dra om jou lewe te verander
27 Apr 32 min

Jou erflating: meer as net geld

Joyce Jacobs gesels vandag met Jandré Pienaar, direkteur van Mirror Financial Services oor jou Finansiële Erflating as deel van jou grotere erflating en hoekom dit gaan oor meer as net geld
20 Apr 19 min