Claudia Jones kom deel haar stem op Plaas van Passie!

Loading player...
Telenovelas het die afgelope jare al gewilder geword, en kykNET&kie is sonder twyfel die leier op hierdie gebied – nie net met plaaslik vervaardigde reekse nie, maar ook met oorgeklankte telenovelas uit Turkye.

Op 18 Maart begin die kanaal egter eksotiese nuwe terrein verken met ’n telenovela vol drama en stomende hartstog uit die trope van Brasilië – Plaas van passie. Die oorspronklike Portugese titel is Terra e Paixão (Land of Desire in Engels). kykNET&kie word hiermee die eerste plaaslike kanaal wat ’n Brasiliaanse telenovela in Afrikaans oorklank. Plaas van passie begin op 18 Maart om 20:00 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) en dit sal ook op DStv Stream en Box Office beskikbaar wees.
19 Feb 2025 12PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Van Arendsvlei tot Skemergrond: Robyn Rossouw se volle-sirkel-oomblik

Sy speel 'n ma wat van haar verlede weg hardloop, maar vir Robyn Rossouw was die rol van Cheryl in Skemergrond 'n kans om haarself te konfronteer. Luister hier na haar gesprek oor trauma, vertroue op stel, en hoekom hierdie karakter vir haar so besonders is. Skemergrond word Maandae tot…
8 Jul 1PM 8 min

Neels van Jaarsveld oor sy nuwe rol as tuisbly-pa in Beter as Gister

Hy speel Marco Fouché, 'n toegewyde pa wat sy loopbaan vir sy kinders opsy gesit het maar nou begin dinge verander. Neels van Jaarsveld gesels oor die nuwe kykNET-dramareeks Beter as Gister, wat die kollig plaas op pa's en die druk wat hulle ervaar. Die reeks begin 30 Junie om…
24 Jun 1PM 7 min