Leer ken Senwes se nuwe HUB Debbie Bester

Loading player...
OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Krüger gesels met Debbie Bester wat amptelik op 1 April 2025 die leisels as HUB van die Senwes-groep neem.
19 Feb 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min