Francois Strydom kyk terug na loopbaan as HUB van Senwes

Loading player...
OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Krüger gesels met Francois Strydom, HUB van die Senwes-groep wat op 31 Maart 2025 amptelik uittree ná 'n omvangryke loopbaan.
19 Feb 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min