Daaglikse Graan SA markinligting

Loading player...
Heleen Viljoen van Graan SA deel die graanmarkontleding vir Maandag, 17 Februarie 2025.
18 Feb 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Verhandeling van kapitaalbelasting

Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige beantwoord vandag weer luisteraars se vrae en vandag verduidelik hy die verhandeling van plase en spesifiek kapitaalbelasting.
23 Feb 10PM 2 min

Vrystaatse premier belig landbou planne in 2025 rede

Die Vrystaatse premier sê beter ekonomiese vooruitsigte, ondanks ontwrigtings en wêreldwye onsekerheid, inspireer haar regering. MaQueen Letsoha-Mathae het Vrydat haar provisiale rede in Bloemfontein gelewer. Sy het ook planne vir landbou, die platteland en infrastruktuur belig…
23 Feb 10PM 4 min

OVK wolmarknuus

Die Suid-Afrikaanse Rand het sterker teen die Amerikaanse Dollar verhandel gedurende die meeste van die twee dag wolveiling. Die Suid-Afrikaanse Mark het positief verhandel ten spyte van die Austaliese Mark wat met 0.7% swakker gevaar het. OVK se Zinanda Geyer het meer…
20 Feb 11PM 2 min