Nuwe NWK HUB bou voort op ryk erfenis met tegnologie

Loading player...
Pieter Kleingeld het onlangs die leisels as hoof uitvoerende beampte van die NWK-groep by Theo Rabe oorgeneem. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger het met hom gesels…
17 Feb 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min