Skaapbestuur: Hoe om ondoeltreffendheid te identifiseer

Loading player...
Johan Gunter gesels op ‘n Vrydag skaapsake met John Melville van OVK. Vandag vertel hy hoe om ondoeltreffendheid in jou boerdery te identifiseer…
13 Feb 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min