OVK Wolkantoornuus

Loading player...
Die wolmark het 'n gedeelte van sy winste van die vorige week verloor, weens die afname in die Australiese Mark, met verdere druk van 'n sterker Rand teenoor die Amerikaanse Dollar. OVK se Zinanda Geyer het meer…
13 Feb 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min