Tienie pak nóg 'n skeerrekord einde Februarie

Loading player...
Beroemde skaapskeerrekordhouer, Tienie du Plessis, pak weer eersdaags ‘n nuwe uitdaging aan. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met hom gesels…
12 Feb 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min