Aanbiddingsdiens vir reën

Loading player...
Op Woensdag, 12 Feb. om 18:00 bied die Klipkerk in Bloemfontein 'n spesiale aanbiddingsdiens aan om te bid vir reën. Ds. Tano Bongers deel meer...
11 Feb 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min