AMT-ontleding: vleispryse

Loading player...
Speenkalfprys het gedaal en verhandel tans op R34,22 per kilogram, met uit die hand verkope op R35,64. Dr. Johnny van der Merwe, landbou-ekonoom aan die Noordwes Universiteit en ontleder by AMT, deel sy weeklikse verslag.
11 Feb 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min