Steenhuisen se plan vir Vrystaat

Loading player...
Minister van Landbou, John Steenhuisen, het onlangs ’n oorsigbesoek aan die Vrystaat afgelê. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met hom oor die kwessies wat uitgelig is gedurende sy besoek, en hoe hy beoog om dit aan te spreek..
11 Feb 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min