Mighty Women in God - Ina van Vuuren

Loading player...
Mighty Women in God vind plaas in Parys 7 – 9 Maart en een van die sprekers daar is Ina van Vuuren. Haar bediening se naam is “Pure Pomegranate” en sy bedien graag vroue wereldwyd. Haar tema vir die konferensie is “Kom sit onder die appelboom” uit Hooglied natuurlik.
6 Feb 2025 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vivienne Heath - I give everything and everyone to you

Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “I give everything and everyone to You, Lord Jesus.”
19 Aug 11AM 3 min

Ds Janlu Kuyler - Paulus beroep hom op die waarheid

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 25 waar Paulus hom beroep op die waarheid.
18 Aug 10AM 6 min