OVK Wolverslag 6 Februarie 2025

Loading player...
‘n Uitstekende algehele verkoopsresultaat is op die jongste wolveiling behaal. Met die Rand wat effens swakker was, vergeleke met die vorige veiling, het die mark voordeel getrek uit die stewige stygings op die Australiese mark hierdie week. OVK se Zinanda Geyer het meer…
6 Feb 2025 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min