John Melville - logika en eksterne skaapboerdery

Loading player...
Johan Gunter gesels op ‘n Vrydag skaapsake met John Melville van OVK. Vandag vertel hy oor logika en eksterne skaapboerdery.
6 Feb 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min