Lewe met 'n Bybelse Perspektief - Laat U koninkryk kom!

--:--
Deon en Karin gesels weer met Past. Rene Changuion oor hoe om te lewe met 'n Bybelse perspektief - laat Sy koningkryk kom!

Lering: Identifiseer jou eie selfsug (deel 2)
3 Feb English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Praat is baie meer as net praat

Dit is die een area waar verhoudinge die meerste seer ervaar. Deon & Karin begin hierdie week 'n nuwe reeks waar hulle bietjie meer indiepte gaan gesels oor hierdie onderwerp. Hierdie is toerusting wat jou lewe kan verander.
1 Sep 1 hr 26 min

Sweef drama & Kommunikasie

dr.Celia van den Berg kom gesels oor die wonderlike voordele wanneer kinders drama en kommunikasie klasse bywooon. Sy maak jou opgewonde oor die voorsprong wat sulke kinders het. Daarna gesels ons oor verskillende ouerskapstyle en die effek daarvan op kinders.
25 Aug 1 hr 22 min

Deon & Karin gesels met Tania van Zyl

'n Storie wat jou hart ruk! Een persoon wat deur so baie moes gaan, wat nogtans elke oggend wakker word met hoop vir 'n mooi toekoms! Wat baie dae moedig veg teen die emosies van moedeloosheid en teleurgestelling. Luister ook na: Dr. Arnold Mol se inset: The sufferings of Jesus
4 Aug 1 hr 26 min