Bizskoops - 30 Januarie 2025
Loading player...
Op die program vandag:
# Miljoene Suid-Afrikaners sal na verwagting geraak word as die VSA voortgaan met sy besluit om befondsing vir sy MIV/vigs-program in die land te staak
# Daar word voorspel dat die Reserwebank die rentekoers môre met slegs 25 basispunte sal verlaag
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor môre se rentekoersbesluit
# In internasionale sakenuus... Die Chinese maatskappy DeepSeek se kunsmatige intelligensie-model ontketen skokgolwe op Wall Street en ander markte
# In beleggingsnuus… Suid-Afrika sien 'n hernude fokus op plaaslike beleggings
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die onteieningswet wat onderteken is