Mama Sipiwe 'n ware inspirasie

Loading player...
Sipiwe Solomons (65), ‘n afgetrede verpleegster, stap ‘n pad met Clover se Mama Afrika-projek wat haar vaardighede geleer het wat sy nou gebruik om ander te help en aan ander oordra.
Sy en haar man het in 2008 Hosanna Community Church and Projects in Hazyview begin en daar is nou al ‘n weeshuis waar 80 kinders tuisgaan. Sy het ook ‘n gastehuis geopen om die weeshuis te befonds en beplan nou om ‘n restaurant ook te open. Verder leer sy vroue handvlyt vaardighede en lei sy mense op ons hospice tuisversorging te doen.
Haar droom is om ‘n mentor te wees vir ander.
Sy gesels met ons oor haar reis, passie en haar holistiese benadering tot gemeenskapsdiens.
28 Jan 2025 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min