Onteiningswet - wat nou verder?

Loading player...
Die ondertekening van die Onteiningswet deur President Cyril Ramaphosa het verlede week ‘n herrie ontketen. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Agbiz se Annelize Crosby oor die pad vorentoe…
26 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min