SAPV hoop op BTW aankondiging

Loading player...
Die begrotingsrede is skeduleer vir 19 Februarie en een van die aankondigings wat die Suid-Afrikaanse pluimveevereniging hoop gedoen gaan word, is die kwytskelding van BTW op seker hoenderprodukte. Die organisasie se Izaak Breitenbach deel meer…
26 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min