OVK-wolveilingnuus

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het 'n geringe afname ervaar ten opsigte van gesertifiseerde wol, terwyl die alle-merino aanwyser onveranderd gebly het in vergelyking met die vorige veiling. In die lig van die sterker Rand, het die mark goed presteer met 'n styging in die waarde van wol in Amerikaanse Dollar terme. OVK se Zinanda Geyer het meer…
23 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min