Suid-Afrika neem leiding in globale bio-ekonomie by G20

Loading player...
Landbouminister John Steenhuisen het onlangs aan ‘n paneelbespreking oor die bio-ekonomie tydens 'n G20-byeenkoms in Berlyn bygewoon. Die bio-ekonomie, met landbou as kernfokus, bied geleenthede vir klimaataanpassing, voedselsekerheid en werkskepping, en daar word beraam dat hierdie sektor teen 2050 tot $30 triljoen kan groei. Ons luister na ‘n greep van daardie gesprek…
20 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min