Protek Promosie: Hou jou eiendom gogga-en-plaagvry - 20 Januarie 2025

Loading player...
🌿🏑 Hou jou vakansiehuis en huurakkommodasie skoon en gogga-vry met Protek! πŸ›‘οΈβœ¨ Van die doeltreffende *Nuvan Profi Fumigation Fogger tot die betroubare *Guardian Indoor, Protek het al die oplossings om jou spasie vars en skoon te hou!
Maak seker jou akkommodasie is gereed en plaagvry! πŸœπŸ•·οΈ
❓ Hoe om jou vakansiehuis maklik skoon te maak van plae.
❓ Watter produkte die vinnigste oplossings bied.
❓ Wenke om jou huis te beskerm teen toekomstige indringers.
πŸ“» Luister gerus weer: Paul gee antwoorde – en besoek **www.protek.co.za** vir meer inligting. 🌟
#Protek #TuinEnTuisteSorg #Vakansiehuis #Plaagbeheer #GoggaVryLeef
20 Jan 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! πŸ“… 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereΓ«l is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min