Senwes: fokus van 2025 op optimalisering en groei

Loading player...
OFM Agri het met Francois Strydom, hoof uitvoerende beampte van die Senwes Groep, gesels oor die verwagtinge en uitdagings vir die landbousektor in 2025. Volgens Strydom is 2025 vol potensiaal en bied dit die geleentheid om vernuwing en verbetering in die sektor te dryf.
15 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min