Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 8

Loading player...
Die Agri Uur gaan voort om raad oor familiebesighede te deel van kenner Theo Vorster, die HUB van Galileo Capital. Hy het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres gepraat. Vandag se episode handel oor opvolgbeplanning…
14 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min