Minister verwelkom finale verslag oor varsprodukte markte

Loading player...
Die minister van handel en nywerheid, Parks Tau, het die finale verslag oor varsprodukte markte van die Mededingingskommisie ontvang. Die kommisie het sakepraktyke binne die vars-produkte-bedryf ondersoek en 31 aanbevelings gemaak om billikheid, inklusiwiteit en volhoubaarheid in die sektor te bevorder bevorder. Tau het die verslag in Pretoria ontvang. Dis sal nou in die staatskoerant publiseer en aan die parlement voorgelê word…
13 Jan 2025 9PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min