2025 Voorskou: SAPV

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Pluimvee-organisasie hoop dat 2025 ‘n jaar van groei sal wees ná ‘n paar jare van herstel. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met die hoof van die braaikuiken-afdeling Izaak Breitenbach gesels…
8 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min