Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 3

Loading player...
Die OFM Agri Uur deel belangike wenke oor familiebesighede. Theo Vorster CEO van Galileo Capital het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres hierdie treffende praatjie gedeel. Deel drie van die gesprek brei verder uit oor redes waarom familieboerderye faal...
7 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min