2025 Vooruitskou: "Krag van sektor in verhoudings" - AgriSA

Loading player...
Ten spyte van uitdagings, heers daar optimisme oor groeigeleenthede en strategiese planne om kernprobleme in die landboubedryf aan te spreek. Jolanda Andrag, die hoofbedryfsbeampte van AgriSA, deel haar insigte en verwagtinge vir 2025.
5 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min