Hulp beskikbaar aan boere in nood

Loading player...
Boere in sekere dele van die land gaan steeds gebuk onder uiters uitdagende omstandighede te midde van voortslepende droogte en ekonomiese druk.
Volgens ds. Kobus van Tonder, voorsitter van die NG Kerk se taakspan oor gemeenskapsversorging, is die situasie vir baie boere emosioneel en finansieel ondraaglik.
19 Dec 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min