Geestesgesondheid: Práát voor dit te laat is

Loading player...
In ’n samelewing waar manlikheid dikwels deur onwrikbaarheid gedefinieer word, breek Dean en Carla Barnard die swye oor geestesgesondeheid met hul eerlik en hoopvolle storie. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met hulle gesels.
19 Dec 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min