Jaaroorsig 2024: Vrystaat Landbou se hoofbestuurder, Gernie Botha

Loading player...
Vrystaat Landbou se hoofbestuurder, Gernie Botha, kyk terug oor 2024 en deel ‘n bemoedigende boodskap met die landbou gemeenskap…
16 Dec 2024 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min