Claudia en Alicia is nog bekommerd oor hulle plafon op Klein Paradys!

Loading player...
Die spanne se badkamers is nog ver van klaar, en die beoordeling vir die slaapkamers is om die draai. Met ander woorde, die senuwees knaag, die spanne is moeg, en so hier en daar is hulle baie krapperig teenoor mekaar. As jy eers hoor een spanlid sê vir ’n medespanlid, “Moenie só met my praat nie”, dan moet jy weet, dinge raak warm. • Klein paradys is op Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en is ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar.
11 Dec 2024 12PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Van Arendsvlei tot Skemergrond: Robyn Rossouw se volle-sirkel-oomblik

Sy speel 'n ma wat van haar verlede weg hardloop, maar vir Robyn Rossouw was die rol van Cheryl in Skemergrond 'n kans om haarself te konfronteer. Luister hier na haar gesprek oor trauma, vertroue op stel, en hoekom hierdie karakter vir haar so besonders is. Skemergrond word Maandae tot…
8 Jul 1PM 8 min

Neels van Jaarsveld oor sy nuwe rol as tuisbly-pa in Beter as Gister

Hy speel Marco Fouché, 'n toegewyde pa wat sy loopbaan vir sy kinders opsy gesit het maar nou begin dinge verander. Neels van Jaarsveld gesels oor die nuwe kykNET-dramareeks Beter as Gister, wat die kollig plaas op pa's en die druk wat hulle ervaar. Die reeks begin 30 Junie om…
24 Jun 1PM 7 min