2024 Jaaroorsig: Uitdagings legio, maar so ook lipunte - RPO

Loading player...
In die vierde van ons reeks jaaroorsigte, gesels OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, met die HUB van die Rooivleisprodusente Organisaie, dr. Frikkie Maré…
11 Dec 2024 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min