ToekomsVenster | Glo jy dit?  

Loading player...
Die opsomming daarvan is dat God betroubaar, liefdevol, goed en genadig is. Daardie woorde dien as ʼn  verwysingspunt in my lewe. Te midde van en ten spyte van, selfs aarselend en bewend, kies ek om te glo.
10 Dec 2024 1AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min